HOOFBLAD
Welkom by Boggomsbaai se webtuiste
Die idee van hierdie webtuiste is om soveel as moontlik inligting aan inwoners en besoekers te veskaf. So vir die volgende jaar of wat gaan ons probeer om alles wat u as inwoner hier wil sien, by te sit. Ons nooi u dus uit om ons te kontak met enige nuus of voorstelle.

So lyk n mooi dag op Boggomsbaai met Danabaai in die agtergrond

So lyk Boggomsbaai uit die lug uit.

n Lekker dag op ons skoon en veilige strand

Wat anders is daar om na uit te sien

  • Boggomsbaai se eie lewendige "Webcam"
  • Boggoms baai se eie lewendige weerstasie
  • n Aparte doelgerigte gedeelte vir lede van die Belasting Betalers Vereniging
  • n Forum waar sake van die dag bespreek kan word


  • Terug na bo

    Stuur n E-Pos